Enkelvoud Meervoud
  meubel     meubels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  meubeltjie     meubeltjies  
meu•bel
Voorwerp waarmee 'n kamer uitgerus word, soos 'n tafel, stoel, bed, kas, rusbank, ens.
Daar was soveel meubels in die winkel dat hy nie geweet het wat om te kies nie.
Die enkelvoud is ongewoon en word meestal net in samestellings gebruik (-stuk, -winkel, ens.)
meubelstuk, meubelment
huisraad, inhoud
tafel, stoel, bed, kas, rusbank
  Vertalings:    meubel
Engels: furniture(en)
Nederlands: meubel(nl)