Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   noordelik     noordelike     noordelikes    
Vergrotend   noordeliker      
Oortreffend   noordelikste  

  Woordafbreking

noor•de•li•ke

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van noordelik.

     Voorbeeldsinne

Cepheus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim.

     Antonieme

suidelike

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: northerly(en)
Nederlands: noordelijke(nl)