Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   suidelik     suidelike     suidelikes    
Vergrotend   suideliker      
Oortreffend   suidelikste  
sui•de•li•ke
Attributiewe vorm van suidelik.
Die suidelike deel van die Noordwesprovinsie is 'n uitgestrekte vlakte, terwyl die noordelike deel grootliks yl begroeide bosveld is.
noordelike
  Vertalings:   
Engels: southerly(en)
Nederlands: zuidelijke(nl)