Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   suidelik     suidelike     suidelikes    
Vergrotend   suideliker      
Oortreffend   suidelikste  

  Woordafbreking

sui•de•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat betref die suide; in die suide geleë wees.

     Voorbeeldsinne

Geleerdes betwyfel egter of die Romeine regtig so ver suidelik deurgedring het.

     Antonieme

noordelik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: southerly(en)
Nederlands: zuidelijk(nl)