Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   ondiep  
Verboë   ondiepe  
Partitief   ondieps  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɔn.dip]

, [ɔn.ˈdip]

    
(lêer)

  Woordafbreking

on•diep

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Vlak; nie diep nie.

     Voorbeeldsinne

«Hij begroef zijn geliefde poes in een ondiep grafje.»
Hy begrawe toe sy geliefde katjie in 'n vlak graf.

     Antonieme

diep

     Afgeleide woorde

ondiepte