Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ontstaan 
Verlede Tyd  ek   het ontstaan        
ont•staan
Begin bestaan; in die wêreld kom.
Die organisasie het in die 1940's ontstaan.
  Vertalings:    ontstaan
Engels: originate(en), arise(en)
Nederlands: ontstaan(nl)
Enkelvoud Meervoud
  ontstaan     —  
Oorsprong; begin.
Daar word nog oor die ontstaan van die heelal bespiegel.
  Vertalings:    ontstaan
Engels: origin(en), beginning(en)
Nederlands: ontstaan(nl)


Hulp:IPA: [ɔnt.ˈstan]
    
(lêer)
Stamtye
ontstaan ontstond ontstaan  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik (ontsta) ontstond
jij, u (ontstaat)
hij, zij, het ontstaat
wij, jullie, zij ontstaan ontstonden
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
(ontsta) ontstaan ontstaand
 
Ontstaan
Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas ses.
«Er ontstond een nieuwe situatie in het land.»
Daar het 'n nuwe situasie in die land ontstaan.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ontstaan o
Ontstaan
Soos alle Nederlandse infinitiewe kan hierdie werkwoord as onsydige naamwoord gebruik word. Hierdie een is taamlik geleksikaliseer.
«Er wordt over het ontstaan van het heelal nog veel nagedacht.»
Daar word nog baie oor die ontstaan van die heelal bespiegel.
ontstaansgeschiedenis
Voltooide deelwoord
Werkwoord ontstaan
Deelwoord ontstaan  
Verboë vorm ontstane
Wat ontstaan het
  1. Vorm die voltooide tye van ontstaan
  2. Word attributief gebruik as byvoeglike naamwoord
2.: «De ontstane onrust is groot.»
Die onrus wat ontstaan het, is groot.