Enkelvoud Meervoud
  oupa     oupas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oupatjie     oupatjies  
IPA: [ˈəʊ̯pɑ], meervoud: [ˈəʊ̯pɑs]
اَوْپَ , meervoud: اَوْپَسْ
(Informeel:) Grootvader.
Die plaasseun Buks gaan woon by sy oupa en ouma nadat hy sy ouers verloor het.
grootvader
  Vertalings:    oupa
Duits: Opa(de) m
Engels: (Brits:) grandad(en), (Amerikaans:) grandpa(en), (Australies:) poppi(en)
Esperanto: avĉjo(eo)
Frans: papi(fr), pépé(fr), grand-papa(fr)
Italiaans: nonno(it) m
Luxemburgs: Bop(lb)
Nederlands: opa(nl) m, (Vlaams:) bompa(nl) m
Spaans: abuelito(es) m
Sweeds: (vaderskant:) farfar(sv) g, (moederskant:) morfar(sv) g