outonomie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
outonomie | — |
- Van Latyn: autonomia.
- Hulp:IPA: [œu.tʊə.nʊəˈmi]
- ou•to•no•mie
- (politiek) Gedeeltelike selfbestuur (met die moontlikheid om self wetgewing te maak).
- (filosofie) Onafhanklikheid (van die menslike gees).
- (tegniek) Selfvoorsienend wees (onafhanklik van eksterne invoere en/of energie).
- Vlaandere wil steeds meer outonomie hê.
- Pasiënte eis steeds meer outonomie op, veral m.b.t. hoe hulle lewens eindig, maar dit is soms in stryd met die outonomie van hulpwerkers.
- Die outonomie van die besigheid gaan sover as om onafhanklik van die kragnetwerk te wees.
Vertalings: outonomie | |||
---|---|---|---|