Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  paddaman     paddamanne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  paddamannetjie     paddamannetjies  

  Woordafbreking

pad•da•man

  Uitspraak

IPA: [padˈdaman]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Iemand wat met 'n duikpak onder water ingaan vir plesier of om 'n taak te verrig.

     Voorbeeldsinne

Die paddaman het ure lank na die lyk onder die water gesoek.

     Sinonieme

duiker
diepseeduiker

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diver(en); frogman(en)
Nederlands: kikvorsman(nl); duiker(nl)
Russies: водолаз(ru)
Japannees: ダイバー(ja)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor paddaman.