rangtelwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rangtelwoord | rangtelwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
rangtelwoordjie | rangtelwoordjies |
- rang•tel•woord
- (taalkunde) Woordsoort wat 'n volgorde aandui.
- Telwoorde word onderverdeel in rangtelwoorde en hooftelwoorde.
- Rangtelwoorde word verder in bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde verdeel.
- Bepaalde rangtelwoorde dui die presiese volgorde aan, bv. eerste, derde en honderdste.
- Onbepaalde rangtelwoorde dui nie die presiese volgorde aan nie, bv. middelste, laaste, soveelste, ens.
Vertalings: rangtelwoord | |||
---|---|---|---|