Enkelvoud Meervoud
  hooftelwoord    hooftelwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hooftelwoordjie     hooftelwoordjies  
hoof•tel•woord
(taalkunde)Woordsoort wat die hoeveelheid of aantal aandui.
Telwoorde word onderverdeel in hooftelwoorde en rangtelwoorde.
Hooftelwoorde word verder in bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde verdeel.
Bepaalde hooftelwoorde sê presies hoeveel daar is, bv. een, drie en honderd.
Onbepaalde hooftelwoorde dui nie die presiese aantal aan nie, bv. baie, heelwat, weinig, min, verskeie, ens.

    Afkorting

    Vertalings