[1] James Joyce se roman, Ulysses.
[2] 'n Roman.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  roman     romans    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  romantjie     romantjies  

  Woordafbreking

ro•man

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (letterkunde) 'n Lang storie in boekvorm; lang prosaverhaal.
  2. (visse)   Chrysoblephus laticeps, 'n rooierige soort seevis.

     Voorbeeldsinne

  1. Die kernelemente van die roman is die karakters, tyd, ruimte, en gebeure.
  2. Die roman is 'n gewilde hengelvis, maar word selde van die land af gevang.

     Hiponieme

hygroman

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: novel(en)
Nederlands: roman(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor roman.