Afrikaans (af)

  Woordafbreking

son•der
Voorsetsel
sonder

  Voorsetsel

     Betekenisse

Dui aan dat iets ontbreek of nie gebruik word nie

     Voorbeeldsinne

Hy drink koffie sonder suiker.

     Antonieme

met

     Vertalings

  Vertalings:    sonder
Duits: ohne(de)
Engels: without(en)
Frans: sans(fr)
Nederlands: zonder(nl)
Russies: без(ru)
Skots-Gaelies: gun(gd)


Frans (fr)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [sɔ̃.de]
Werkwoord
sonder  
Persoon Teenwoordig Verlede
je sonde sondais
tu sondes sondais
il, elle, on sonde sondait
nous sondons sondions
vous sondez sondiez
ils, elles sondent sondaient 
Hulpwerkwoord Teenwoordig
deelwoord
Verlede
deelwoord
avoir sondant sondé

  Werkwoord

     Betekenisse

Peil; meet

     Afgeleide woorde

sondage