'n Spoorweg.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  spoorweg     spoorweë  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈspoːrwɛx]

  Woordafbreking

spoor•weg

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Treinspoor; verkeersweg vir treine; ewewydige metaalspore waarop 'n trein ry.
  2. Treindienste; vervoerstelsel wat passasiers en goedere te spoor vervoer.

     Voorbeeldsinne

  1. 'n Spoorweg is 'n spesiale tipe pad vir treine.
  2. Die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy in 1887 gestig en het 'n lisensie gekry om die spoorweë van die Zuid-Afrikaansche Republiek te bou en bedryf.

     Vertalings

  Vertalings:    spoorweg
Engels: railway(en), railroad(en)
Nederlands: spoorweg(nl), spoorbaan(nl)
Pools: kolej(pl)
Slowaaks: železnica(sk)
Sloweens: železnica(sl)
Tsjeggies: železnice(cs)