spyker
- spy•ker
- IPA: [spy'ker]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spyker | spykers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
spykertjie | spykertjies |
- 1. 'n Metaal pen wat met 'n gewoonlik met 'n hammer in tipies hout ingekap word om iets daaraan te heg.
- 2. 'n Platvloerse verwysing na die seksdaad tussen individue.
- 3. 'n Persoon met wie die seksdaad uitgevoer kan word.
- 1. Die spyker was nie lank genoeg om die planke by mekaar te hou nie.
- 2. Hy het haar gevra hoeveel sy wou hê vir 'n spyker.
- 3. Sy is 'n lekker spyker.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | spyker |
Verlede Tyd | ek | het gespyker |
- 1. Die inkap of vashegting deur metaalpenne in te kap.
- 2. 'n Platvloerse verwysing na seks met 'n ander.
- 1. Hy spyker die besware teen die deur vas.
- 2. Hy spyker haar elke dag.
- 1. vaskap, inkap, kap
- 2. naai, pomp
Vertalings: | |||
---|---|---|---|