Enkelvoud Meervoud
  van     vanne  
Hulp:IPA: [fan]
    
(lêer)
'n Persoon se familienaam. Die naam wat jy agter jou doopnaam/voornaam/noemnaam skryf. Die naam wat 'n kind met sy/haar ouers of 'n getroude vrou met haar man deel.
Wat is jou van?
  Vertalings:    van
Engels: surname(en)
Nederlands: achternaam(nl)
Zoeloe: isibongo(zu)


Voorsetsel
van
  1. Dui afkoms/herkoms aan.
  2. Dui afstand/tyd aan.
  3. Dui besit aan.
  4. Dui 'n gedeelte van 'n geheel aan.
  5. Dui 'n hoedanigheid/eienskap aan.
Ons het met van die belangrikste politieke leiers gepraat.
Van die wêreld se beste wyne kom van hierdie streek af.
  Vertalings:    van
Engels: from(en)
Engels: of(en)
Engels: with(en)
Nederlands: van(nl)
Zoeloe: kusukela(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor van.


Woord
van
    
(lêer)
Van
Voorsetselbywoord
van
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ervan
Naby hiervan
Veraf daarvan
Betreklik waarvan
Vraend waarvan?
Onbepaald ergens van
Negatief nergens van
Universeel overal van
Van
Voorsetselbywoord Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde.