Voornaamwoord
daarvan
Samestelling met daar (voornaamwoord) en van (voorsetsel).
daar•van
Verwys na iets wat reeds genoem is; van dit; van die.
Willem I van Engeland se pa is daarvan verdink dat hy aan die bewind gekom het deur sy oudste broer te vergiftig.

    Antonieme

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: that(en)
Nederlands: daarvan(nl)