daardeur
Voornaamwoord |
---|
daardeur |
- daar•deur
- Van een kant na 'n ander kant deur iets beweeg; deur dit gaan.
- As gevolg van dit.
- Daar is 'n rivier. Ons sal daardeur moet swem.
- Sjina verloor daardeur sy monopolie op die sy-teelt.
- daaraan, daarby, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor
Vertalings: | |||
---|---|---|---|