Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
daaraan
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Voornaamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Verwante woorde
1.3.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Voornaamwoord
daaraan
Etimologie
Samestelling met
daar
(voornaamwoord) en
aan
(voorsetsel).
Woordafbreking
daar•aan
Voornaamwoord
Betekenisse
Aan iets of iemand; aan dit; aan die.
Voorbeeldsinne
As 'n motorvoertuig breek word dit na 'n motorhawe geneem waar 'n motorwerktuigkundige
daaraan
kan werk.
Verwante woorde
daarby
,
daardeur
,
daardie
,
daarheen
,
daarin
,
daarmee
,
daarna
,
daarom
,
daaroor
,
daarop
,
daarvan
,
daarvoor
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
thereon
(en)
Nederlands
:
daaraan
(nl)