Bywoord
daarna
   
(lêer)
Samestelling van daar en na.
daar•na
Ná dit wat genoem is; vervolgens; later.
Môre is dit Vrydag. Die dag daarna is Saterdag.

    Vertalings

Om na iets spesifiek te kyk.
Kyk mooi daarna voordat jy dit koop.

    Eienskappe

Aanwysende voornaamwoord.

    Vertalings

  Vertalings:    daarna
Engels at that(en)
Hulp:IPA: [darˈna], [ˈdarna]
(lêer)
Voorsetselbywoord
na
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikerna
Nabyhierna
Verafdaarna
Betreklikwaarna
Vraendwaarna?
Onbepaaldergens na
Negatiefnergens na
Universeeloveral na
«Morgen is het Vrijdag. De dag daarna is Zaterdag.»
Môre is dit Vrydag. Die dag daarna is Saterdag.

    Eienskappe

Aanwysende voornaamwoordelike bywoord
Dit vervang die kombinasie "*na+die / dat". Die vervanging is nie verplig nie.