waarna
Voornaamwoord |
---|
waarna |
- waar•na
- Dit wat volg; na afloop van.
- Na watter ding.
- Ons gaan nou eet, waarna ons gaan slaap.
- Die Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike horison van Monument Park.
- 1.:
- «De oorlog waarna het land onafhankelijk werd..»
- Die oorlog waarna die land onafhanklik geword het.