Maak hoofkeuseskerm oop

Wiktionary β

Inhoud

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
waarvan

  Etimologie

Samestelling van waar en van.

  Woordafbreking

waar•van

  Voornaamwoord

     Betekenisse

Van watter ding.

     Voorbeeldsinne

Waarvan praat jy?

     Eienskappe

Betreklike voornaamwoord.

     Verwante woorde

daarvan, waarin, waarmee, waarna, waarop, waaronder

     Vertalings

  Vertalings:    waarvan
Engels: wherefrom(en)
Nederlands: waarvan(nl)