Voornaamwoord
waarmee
Samestelling met waar (voornaamwoord) en mee (voorsetsel).
waar•mee
Wys na die voorwerp wat gebruik moet word; met wat.
Waarmee het hy dit gedoen?
Dit is die mes waarmee hy die brood sny.

    Vertalings

VoorsetselBywoord
metmee
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikermee
Nabyhiermee
Verafdaarmee
Betreklikwaarmee
Vraendwaarmee?
Onbepaaldergens mee
Negatiefnergens mee
Universeeloveral mee
Hulp:IPA: [dar.me]
   
(lêer)
  1. Vraend Waarmee? Met watter voorwerp?
  2. Betreklik … met wat

    Eienskappe

Die woord is skeidbaar.
Vraend
1.: «Waarmee heb je dit gesneden?»
Waarmee het jy dit gesny?
1.: «Waar heb je dit mee gesneden?»
Waarmee het jy dit gesny?
Betreklik
2.: «Dit is het mes waarmee ik het gesneden heb»
Hierdie is die mes waarmee ek dit gesny het.
2.: «Dit is het mes waar ik het mee gesneden heb»
Hierdie is die mes waarmee ek dit gesny het.