- Samestelling van daar (voornaamwoord) en voor (voorsetsel).
- daar•voor
- Fisies voor iets anders.
- Vir dit.
- Die deur gaan toeklap. Sit iets daarvoor.
- Daarvoor kry hy gevangenisstraf.
- daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daarop, daarvan, daaroor