daarin
Afrikaans (af)
Voornaamwoord |
---|
daarin |
Etimologie
Woordafbreking
- daar•in
Voornaamwoord
Betekenisse
- As iets of iemand in iets of iemand anders is; in dit; in die.
Voorbeeldsinne
- Bloed bestaan uit die bloedplasma en verskillende bloedliggame wat daarin dryf.
Verwante woorde
- daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|