Voornaamwoord
daaroor
Samestelling van daar (voornaamwoord) en oor (voorsetsel).
daar•oor
  1. Fisies bo-oor gaan.
  2. 'n Spesifieke saak; oor dit; oor die.
  1. Die rooster word onder die hek geplaas. Mense en karre kan vrylik daaroor beweeg, maar nie die vee nie.
  2. Daar is nie 'n woord daaroor gerep nie.
daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daarop, daarvan, daarvoor
  Vertalings:   
Nederlands: daarover(nl)