Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
hiervan
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Voornaamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Antonieme
1.3.4
Verwante woorde
1.3.5
Vertalings
Afrikaans (af)
Voornaamwoord
hiervan
Etimologie
Samestelling met
hier
(bywoord) en
van
(voorsetsel).
Woordafbreking
hier•van
Voornaamwoord
Betekenisse
Van dit wat hier genoem is.
Voorbeeldsinne
Meeste mere op die aarde bevat varswater en meeste
hiervan
is in die Noordelike halfrond.
Antonieme
daarvan
Verwante woorde
hieraan
,
hierby
,
hierdeur
,
hierdie
,
hierheen
,
hierin
,
hiermee
,
hierna
,
hierom
,
hieroor
,
hierop
,
hiervoor
Vertalings
Vertalings:
hiervan
Engels
:
of this
(en)
Nederlands
:
hiervan
(nl)