Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ver     ver     vers    
Vergrotend   verder     verders  
Oortreffend   verste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  ver een     veres    
Bywoord
Oortreffend   die verste   
Intensiewe vorm
vrek ver
ver•der
  1. Meer verwyderd; wat later volg.
  2. Voorts; origens.
  1. Salvokop word in die noorde begrens deur 'n hoofspoorlyn en die Pretoriastasie met Unisa verder na die ooste.
  2. Verder is niks oor hom bekend nie, nie eers sy sterfdatum nie.
Vergrotende trap van ver.
  Vertalings:   
Engels: further(en)
Nederlands: verder(nl)