Die vlieënier in 'n F-16.
Enkelvoud Meervoud
  vlieënier     vlieëniers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vlieëniertjie     vlieëniertjies  
    
(lêer)
vlie•ë•nier
(lugvaart) 'n Persoon wat vliegtuie vlieg.
Militêre vlieëniers vlieg onder regeringskontrak as deel van hulle land se verdedigingsmag.
loods
piloot

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieënier.
  Vertalings:   
Engels: pilot(en)
Nederlands: piloot(nl), vliegenier(nl)