Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
voertsek

  Etimologie

Moontlik 'n sametrekking van "vort sê ek" / "voort zeg ik", maar kan ook van Ndl. hortsik afkomstig wees.

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈfʊɹtsɑk, ˈvʊɹtsɑk]
    
(lêer)

  Woordafbreking

voert•sek

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

(pejoratief) Gaan weg; vat die pad; hou op om my te volg.

     Voorbeeldsinne

Voertsek man!

     Eienskappe

'n Informele uitroep van ontslag of afwysing.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: voertsek(en)