Hierdie is nie 'n worsbroodjie nie, dis 'n 60 meter lange worsbrood!

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  worsbrood     worsbrode    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  worsbroodjie     worsbroodjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

wors•brood

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) Wors op 'n broodrol.

     Voorbeeldsinne

Pannekoek en worsbrood sal op die kermis verkoop word.

     Eienskappe

Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm (worsbroodjie) gebruik.

     Vertalings

  Vertalings:    worsbrood
Engels: hot dog(en)
Nederlands: worstenbrood(nl)