Bokmål

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Bokmål      

  Uitspraak

IPA: [ˈbukmoːɫ]

  Met Arabiese letters

بُوكْمَُولْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Noord-Germaanse taal en een van die twee Noorse standaardtale. Bokmål is een van die amptelike tale van Noorweë.

     Taalkodes

ISO 639-1: nb
ISO/DIS 639-3: nob
SIL: NRR

     Sinonieme

Boekmaal

     Vertalings

  Vertalings:    Bokmål
Frans: bokmål(fr)
Japannees: ブークモール(ja) (Būkumōru)
Noors: bokmål(no)
Yslands: bókmál(is)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bokmål.


Duits (de)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Bokmål o
Genitief Bokmål
Datief Bokmål
Akkusatief Bokmål

  Met fraktuurletters

 

  Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [ˈbʊkmoːl, ˈboːkmoːl]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈbʊkʰmoːl, ˈboːkʰmoːl]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈbug̊moːl, ˈboːġmoːl]
Switserduitse standaardtaal: [ˈbʊkmoːl, ˈboːkmoːl]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bokmål


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Bokmål

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈbʊkmoːɫ, ˈbʉːkmoːɫ]
Brits: [ˈbʊkmɔːɫ, ˈbuːkmɔːɫ]
Amerikaans: [ˈbʊkmɒːɫ, ˈbuːkmɒːɫ, ˈbʊkmɑːɫ, ˈbuːkmɑːɫ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bokmål