Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Oudsaksies  
Attributief   Oudsaksiese  
Partitief   Oudsaksies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

  Uitspraak

IPA: [ˈəʊ̯tˌsɑksis], attributief: [ˈəʊ̯tˌsɑksisə], partitief: [ˈəʊ̯tˌsɑksis]

  Met Arabiese letters

اَوْدْسَكْسِیسْ , attributief: اَوْدْسَكْسِیسِی , partitief: اَوْدْسَكْسِیسْ

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Van, betreffende die Ou Nederduitsers en die taal Ou Saksies.

     Wisselvorme

Ou Saksies

     Sinonieme

Ou Nederduits

     Vertalings

  Vertalings:    Oudsaksies
Duits: altniederdeutsch(de), altsächsisch(de)
Engels: Old Low German(en), Old Saxon(en)
Nederlands: Oudsaksisch(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Oudsaksies      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die Nederduitse taal van ongeveer 500 tot 1100.

     Taalkodes

ISO/DIS 639-3: osx

     Wisselvorme

Ou Saksies

     Sinonieme

Ou Nederduits

     Vertalings

  Vertalings:    Oudsaksies
Duits: Altniederdeutsch(de), Altsächsisch(de)
Engels: Old Low German(en), Old Saxon(en)
Frans: vieux saxon(fr)
Italiaans: basso tedesco antico(it), antico sassone(it)
Nederlands: Oudsaksisch(nl)
Noors (Boekmaal): gammelnedertysk, gammelsaksisk
Pools: język starosaksoński(pl)
Portugees: baixo alemão antigo(pt), antigo saxão(pt)
Spaans: bajo germano antiguo(es), sajón antiguo(es)