б
Internasionaal
Бб | Бб | |
b. |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bɛ]
-
(lêer)
Letter
- 'n Kleinletter van die Cyrilliese alfabet wat gewoonlik die klank [b] aandui en бэ (bè) genoem word.
Russies (ru)
Letter
- Die tweede kleinletter van die Russiese alfabet.
Partikel |
---|
б |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [b]
-
(lêer)
Partikel
Betekenisse
- Gee aan die sin 'n aanvoegende of voorwaardelike betekenis: sou.
Eienskappe
- Die volledige vorm is бы.
Voorbeeldsinne
- «Если б не было тебя.»
- As ek jou nie sou hê nie.