Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eeu     eeue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eeutjie     eeutjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Periode van een-honderd (100) jaar.

     Voorbeeldsinne

Die gebou is 'n eeu oud.
Ons leef in die een-en-twintigste eeu.

     Verwante woorde

millennium, eeufees

     Meronieme

jaar, maand, week, dag, uur, minuut, sekonde

     Vertalings

  Vertalings:    eeu
Engels: century(en)
Nederlands: eeuw(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eeu.