Bywoord
altemit
al•te•mit
IPA: [altemitˈ]
Miskien; dalk.
Met Afrikaans en Afrikaners ondervind geen vreemdeling mos ooit moeilikheid nie. Hulle met hom altemit ja.[1]
«Dis nie altemit nie.»
Dit is heeltemal seker.
altemits
miskien, dalk, moontlik, straks
  Vertalings:    altemit
Engels: maybe(en), perhaps(en)
Nederlands: soms(nl), wellicht(nl), misschien(nl), verouderd: altemet(nl)