'n Kanadese bewer.
Enkelvoud Meervoud
  bewer     bewers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bewertjie     bewertjies  
    
(lêer)
be•wer
(soogdiere)   Castor 'n Groot knaagdier met 'n plat stert wat hoofsaaklik in of naby water leef.
Bewers bou 'n damwal waarmee hulle die watervlak konstant kan hou
knaagdier
  Vertalings:   
Duits: Biber(de) m
Frans: castor(fr) m
Engels: beaver(en)
Nederlands: bever(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bewer.