'n Boodskap in 'n bottel.
Enkelvoud Meervoud
  bottel     bottels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  botteltjie     botteltjies  
    
(lêer)
bot•tel
  1. 'n Langwerpige houer, gewoonlik uit glas of metaal, met 'n vernoude nek wat met 'n prop of kurk afgesluit kan word.
  2. Die inhoud van so 'n houer (b.v. 'n bottel bier).
  1. ’n Noodbrief is in ’n bottel geplaas, waarna dit aan een van ’n verbygaande vissersboot se lang lyne vasgebind is.
  2. Gooi twee bottels by en roer goed.
«Diep in die bottel kyk.»
Om 'n dronklap te wees.
  Vertalings:   
Duits Flasche(de) v
Engels bottle(en)
Frans bouteille(fr) v
Italiaans bottiglia(it) v
Nederlands fles(nl) m, v
Spaans botella(es) v
Sweeds flaska(sv) g
 
Wyn word gebottel.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bottel 
Verlede Tyd  ek   het gebottel        
Handeling om iets in 'n bottel te plaas.
Vandag word mineraalwater meestal naby sy bron gebottel en bemark.
  Vertalings:   
Engels bottle(en)
Nederlands bottelen(nl)


 
Bottels
Hulp:IPA: [ˈbɔtəɫ]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bottel v/m bottels 
Verkleinwoord botteltje botteltjes
  1. (vrugte) die vrugte van die roos
  2. wynbottel, bierbottel
Die betekenis wynbottel ens. is taamlik laat uit Engels oorgeneem[1] en deels weer verouderd. Dit is hoofsaaklik uit Suid-Afrikaanse Nederlands of Ned. Indië bekend, maar dit is ook 'n onlangse leenwoord.
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bottelen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bottelen
  3. gebiedende wys van bottelen
1.: Ik bottel.
2.: Bottel je?
3.: Bottel!