[1] 'n Sleutelbord met deeltekens.
[2] 'n Deelteken in wiskunde.
Enkelvoud Meervoud
  deelteken     deeltekens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  deeltekentjie     deeltekentjies  
deel•te•ken
  1. (taalkunde) 'n Leesteken wat 'n klinker (vokaal) van die vorige klinker skei; dui aan dat opeenvolgende klinkers as verskillende klinkers uitgespreek word, en nie as 'n diftong nie.
  2. (wiskunde) 'n Simbool wat deling aandui (÷ of /).
1. Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
1. 'n Deelteken verleen 'n ekstra lettergreep aan 'n woord, soos in vroeë, moeë en droë.
2. Gebruik die deelteken as jy twee getalle wil deel.
  Vertalings:   1. Taalkunde
Engels: diaeresis(en)
Nederlands: deelteken(nl)
  Vertalings:   2. Wiskunde
Engels: division sign(en)
Nederlands: deelteken(nl)