punt
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
punt | punte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
puntjie | puntjies |
- punt
- Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
punt | punte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
puntjie | puntjies |
- 'n Getal wat 'n telling of waarde aandui (vir 'n toets, wedstryd, ens.)
- Sy het 'n goeie punt vir Afrikaans gekry.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
punt | punte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
puntjie | puntjies |
- Die skerp ent van 'n voorwerp.
- Die rand van 'n voorwerp.
- 'n Spesifieke oomblik in tyd.
- 'n Spesifieke plek.
- Pasop dat die die skroewedraaier se punt nie gly nie.
- Hy sit op die punt van sy stoel.
- Sy was op die punt om in die bed te klim, toe die deurklokkie lui.
- Wat is hierdie punt se koördinate?
Vertalings: | |||
---|---|---|---|