'n Dubbelpunt.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dubbelpunt     dubbelpunte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dubbelpuntjie     dubbelpuntjies  

  Etimologie

Samestelling van dubbel en punt.

  Woordafbreking

dub•bel•punt

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) 'n Leesteken gevorm deur twee punte bo op mekaar te plaas.

     Voorbeeldsinne

Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
Wanneer die dubbelpunt as leesteken gebruik word, is daar geen spasie vóór die dubbelpunt nie, maar wel 'n spasie ná die dubbelpunt.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: colon(en)
Nederlands: dubbelepunt(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dubbelpunt.