'n Paar leestekens.
Enkelvoud Meervoud
  leesteken     leestekens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  leestekentjie     leestekentjies  
lees•te•ken
(taalkunde) Onuitgesproke tekens wat by geskrewe teks gevoeg word om die sinstruktuur te verhelder.
Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, vraagteken, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
  Vertalings:   
Engels: punctuation mark(en)
Fins: välimerkki(fi)
Nederlands: leesteken(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor leesteken.