koppelteken
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koppelteken | koppeltekens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
koppeltekentjie | koppeltekentjies |
- kop•pel•te•ken
- Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
- Voorbeelde van woorde met koppeltekens is: na-aap (opeenhoping van klinkers), so-so (herhaling), drie-en-veertig (samestelling) en sout- en peperpot (weglating).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koppelteken.