donkie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
donkie | donkies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
donkietjie | donkietjies |
-
(lêer)
- don•kie
- (soogdiere) 'n Makgemaakte perdagtige soogdier wat as pak- en trekdier geteel word.
- Equus africanus asinus
- As gevolg van droogtes het die aantal donkies wat vir grondbewerking en vervoer gebruik word, dramaties toegeneem.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor donkie.
- ↑ Die Nasionale Landbougids 2011