Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord drasland o draslanden 
Verkleinwoord draslandje draslandjes

  Etimologie

Samestelling van dras en land wat reeds in 1791 opgeteken is[1] en wat vandag in die juridiese taal van die Europese Unie se reëlgewing gebruik word.[2]

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdrɑs.lɑnt]
    
(lêer)

  Woordafbreking

dras•land

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(ekologie) Vleiland; gebied waar grond en water saam die ekologie bepaal

     Voorbeeldsinne

«Het drasland in de Unie neemt de meest uiteenlopende vormen aan: kustgebieden, estuaria en delta's, alluviale vlaktes, meren, moerassen, veengronden, lagunes... [2]»
Die vleiland van die [Europese] Unie neem die mees uiteenlopende vorme aan: kusgebiede, riviermondings en delta's, mere, moerasse, veengronde, strandmere...

  Verwysings