'n Vleiland.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vleiland     vleilande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vleilandjie     vleilandjies  

  Woordafbreking

vlei•land

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(ekologie) 'n Gebied wat met water versadig of bedek is, hetsy permanent of afwisselend, sodanig dat dit 'n duidelik identifiseerbare ekosisteem vorm.

     Voorbeeldsinne

'n Vleiland lok gewoonlik 'n groot aantal voëls, amfibieë en ander roofdiere.

     Hiponieme

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Feuchtgebied(de) o
Engels: wetland(en)
Fins: kosteikko(fi)
Frans: zone humide(fr) v
Nederlands: drasland(nl) o
Sweeds: våtmark(sv) g

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vleiland.