Rietvleirivier se vloedvlakte.
Enkelvoud Meervoud
  vloedvlakte    vloedvlaktes  
IPA: [ˈflutˌflɑktə], meervoud: [ˈflutˌflɑktəs]
فْلُودْ فْلَكْتِی , meervoud: فْلُودْ فْلَكْتِسْ
floetflakte, floedflakte, meervoud: floetflaktes, floedflaktes
(ekologie) Vlakte langs die oewers van 'n rivier wat nou en dan of periodiek deur water oorstroom word.

    Vertalings

Sedert 1988 opgeteken. Moontlike Afrikaanse leenwoord.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vloedvlakte vvloedvlakten
Op droogvallende vloedvlakten komt jong gras op.[1]

    Sinonieme