Verskeie eekhorings.
Enkelvoud Meervoud
  eekhoring     eekhorings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eekhorinkie     eekhoringkies  
    
(lêer)
eek•ho•ring
(soogdiere) 'n Knaagdier uit die familie   Sciuridae wat dikwels 'n pluimstert het.
Die eekhoring is geneig om neute te bêre.
knaagdier
  Vertalings:   
Engels: squirrel(en)
Esperanto: sciuro(eo)
Nederlands: eekhoorn(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eekhoring.