Skets van 'n naverwante soort.
Sien ook Engelsman

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  engelsman     engelsmanne  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(visse)   Chrysoblephus anglicus, 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en van Algoabaai tot by Mosambiek voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die engelsman is silwer van kleur met 'n blou kol op die dorsale skubbe en vier rooi vertikale strepe oor die lyf.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor engelsman.


Sweeds (sv)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief engelsman engelsmannen engelsmän engelsmännen
Genitief engelsmans engelsmannens engelsmäns engelsmännens

Gemeenslagtig

  Uitspraak

IPA: [ˈɛngəlsman], bepaald: [ˈɛngəlsmanən]; meervoud: [ˈɛngəlsmɛn], bepaald: [ˈɛngəlsmɛnən]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Engelsman.

     Vertalings

  Vertalings:    engelsman
Afrikaans: Engelsman(af)
Duits: Engländer(de)
Engels: Englishman(en)
Frans: Anglais(fr)
Italiaans: inglese(it)
Latyn: Anglus(la)
Russies: anglitsjanin(ru)
Spaans: inglés(es)
Turks: İngiliz(tr)
Venda: Muisimane, Ḽiisimane