erdvark
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
erdvark | erdvarke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
erdvarkie | erdvarkies |
-
(lêer)
- erd•vark
- (soogdiere) Orycteropus afer, 'n soogdier wat in Afrika voorkom en snags aktief is.
- 'n Ongewone gewoonte van die erdvark is dat die dier sy ontlasting begrawe.
Vertalings: erdvark | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor erdvark.